摘要

Een van die belangrikste nalatenskappe van die antieke Grieke is dat hulle die basis gel那 het vir die moderne wetenskaplike w那reldbeskouing. Die proses waardeur die vroe Grieke vanaf *n mitologiese verklaring van die werklikheid tot *n meer abstrakte, rasionele nadenke oor natuurlike en sosiale verskynsels gekom het, het egter nie oornag plaasgevind nie: die tydperk vanaf die eerste natuurfilosoof, Tales, tot Plato en Aristoteles beloop meer as twee eeue. Die ontstaan en verloop van hierdie proses bied vir ons vandag nog belangrike insigte in die aard van menslike denke en in die wyse waarop die mens probeer sin maak van sy fisiese en sosiale omgewing. Ironies genoeg het ons vandag, in die sogenaamde postmoderne tyd, miskien meer waardering vir die kompleksiteit waarmee hierdie vroe denkers geworstel het as mense van *n paar dekades gelede.

  • 单位
    Stellenbosch University

全文