DIE DOOD EN DOODSHANTERING IN OUD-EGIPTE, 3100每332 v.C.

作者:F P Retief; L Cilliers
来源:Akroterion: Journal for the Classics in South Africa , 2012.
DOI:10.7445/49-0-83

摘要

Alle inligting dui daarop dat die inwoners van Oud-Egipte die dood nie gesien het as be indiging van die lewe nie, maar as *n oorgangspunt vanaf *n aardse bestaan na *n ewigdurende lewe na die dood (Taylor 2001:7). Voorbereiding hiervoor was dan ook sistematies en uitvoerig deel van die alledaagse lewe, in besonder die religieuse komponent daarvan. In hierdie bydrae word die ontwikkeling en toepassing van *n streng rituele stelsel van doodshantering oor *n tydperk van meer as 2 500 jaar in o nskou geneem.

  • 单位
    Stellenbosch University

全文